Matiesous – Roekelose Rissie

R60.00

In stock

Matiesous is hier om jou te verlos… van die platoniese, middelklas brand sous wat jou verlamde tong op jou ma se kos laat verneuk. Terug in die kombuis roer die houtlepel aandagtig. Die ervare moedershand bliksem die souspotte met volksvreemde speserye en wille pitte wat n pikante sensasie beloof vir die geoefende palet. Dis neusie verby. Jou smaaksintuig dra die gevolge van jou prefrontale korteks terwyl jou tong ekstaties hande klap met jou verhemelte. Maak oop vir die rowwe rissie treintjie. Matiesous is hier om jou innerlik te ederf.

Compare
  Ask a Question
Category: Tag:
Be the first to review “Matiesous – Roekelose Rissie”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Reviews

There are no reviews yet.

General Enquiries

There are no enquiries yet.

See It Styled On Instagram

    No access token

Main Menu