Matiesous – Roekelose Tamatie

R55.00

In stock

Matiesous is hier om jou te verlos… van die alledaagse sous wat jy soos ‘n gewoonte misdadiger oor jou ma se kos bliksem. Met jare se ondervinding roer sy die ervare houtlepel waarmee jy kleintyd slae gekry het. In die potte prut ‘n nektar wat jou hoendervleis op jou verstandtande gee. Hierdie moedersmelk is geskik vir uiters alles en boonop ‘n alomheersende dokter vir die wingerdgriep. Maak oop vir die treintjie, Jou Ma Se Sous is hier om jou innerlik te bederf.

Compare
  Ask a Question
Category: Tag:
Be the first to review “Matiesous – Roekelose Tamatie”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Reviews

There are no reviews yet.

General Enquiries

There are no enquiries yet.

See It Styled On Instagram

    No access token

Main Menu